geskatte mielie-oes

Geskatte mielie-oes is 6% kleiner

Kommersiële mielies: Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is 15,387 milj. ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,623 milj. ha, terwyl die verwagte opbrengs 5,87 t/ha is. Die geskatte mielie-oes is 6% kleiner as die 2021-oes. Die drie belangrikste mielieproduserende gebiede, nl. die Vrystaat, Mpumalanga[...]

By Specialist Writer|29th November 2022|Categories: Nuus|Tags: , |
0
Go to Top