Monsanto

Vroue in die landbou: Nie mielies nie, maar Magda

Monsanto vier elke Augustus vroue in die landbou met ‘n reeks spesiale dae op die platteland. Sê jy Monsanto, dink landbouskrywers nie mielies nie, maar Magda, Magda du Toit. Sy is die verteenwoordiger van die tegnologie- en saadmaatskappy, die een na wie jy gaan as jy ‘n vraag het.[...]

By Benine Ackermann|18th August 2017|Categories: News|Tags: , , , |

Seeding Success

It was an evening filled with drama and suspense as we waited for the big reveal. What reveal; one may ask. It was the launch of Monsanto SA’s own empowerment programme. Monsanto successfully launched the “imbewu” Empowerment Programme aimed at contributing to inclusive growth in South Africa by empowering local[...]

By Benine Ackermann|8th August 2017|Categories: News|Tags: , , |

Monsanto saai en maai sukses op elke terrein

Opbrengs, opbrengs, opbrengs... en nogmaals hoër opbrengs. Dit is die spil waarom gewasverbouing deesdae draai. Gelukkig besef Monsanto dit maar alte goed en werk onverpoosd voort om boere aanhoudend op die volgende opbrengskerf te plaas. Net soos groot kommersiële boere, vind opkomende en kleinskaalboere ook baat by die tegnologie.[...]

By Benine Ackermann|12th July 2017|Categories: Crop production|Tags: , , |
0
Go to Top