Monsanto
Monsanto se saadpryse vir 2017 – Kleiner pitte staan hulle man
Boere kan ‘n gemiddelde prysstyging van 5,5% vir Monsanto se mieliesaad vir die komende seisoen verwag. Van die gewildste basters se verhoging sal ongeveer 3,6% wees. Kobus Steenekamp, landhoof, Monsanto Suid-Afrika, sê hulle is bewus daarvan dat baie boere uit ‘n moeilike situasie kom met betrekking tot die onlangse[...]
Partnerships to nurture future farmers
Food security continues to be challenged by the growing global population. This means soon farmers won’t be able to produce enough food to support everyone resulting in people competing for limited food stocks. That said it’s good to know that South Africa is still well within safe boundaries. Thanks[...]
SANSOR vra vrae oor herfskommandowurm en Bt-mielies
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Saadorganisasie (SANSOR) sê daar is tot dusver nog nie formele bevestiging van wetenskaplikes bekom dat Bt-mielies bestand is teen herfskommandowurms nie. Dit volg op ‘n verklaring deur Monsanto waarin hulle sê veldtoetse het getoon dat die nuwe generasie Bt-mielies, met ander woorde, mielies met die YieldGard®II-geen[...]
Monsanto se nuwe Bt-mielies stonk die nuwe pes
“Produsente wat die huidige seisoen YieldGard®II Bt-mielies met Monsanto se MON89034-tegnologie geplant het, het nou die bykomende voordeel dat dit groot mate van beheer teen die aanslag van herfskommandowurm (Spodoptera frugiperda) bied,” sê Kobus Steenekamp, besturende direkteur van Monsanto SA. Hy sê YieldGard®II-mielies, wat sedert 2010 kommersieel in Suid-Afrika[...]
Weerpatrone se invloed op kultivarontwikeling en -keuse
In ons produkontwikkeling probeer Monsanto om oplossings te vind wat dit vir produsente makliker kan maak om uitdagings te bestuur. Monsanto se navorsing fokus op die verbetering van produktiwiteit van boere, ongeag die grootte van hulle onderneming en die manier waarop hulle verkies om voedsel te produseer. “Ons produkte[...]