Monsanto

Monsanto se “Dis mos mielies!” word met sorg voorberei

Net buite Lichtenburg op pad Coligny toe staan ’n reuse aanleg met die naam ‘Monsanto’, op een van die skuurmure geskryf. Hier vind een van die belangrikste prosesse plaas om voedselsekerheid in Suid-Afrika te verseker. Dit is die Thobontle-aanleg, waar hoogs gespesialiseerde saad, propvol van die jongste Monsanto-saadtegnologie, versamel[...]

By Specialist Writer|13th December 2016|Categories: Seed|Tags: , , |

Monsanto gee wenke vir bestryding van onkruid na die laat reën

In baie dele van die land het die reën vanjaar saam met planttyd gekom.  In sommige dele van die somergewas-produksiegebiede het dit produsente onder druk geplaas om so gou as moontlik binne die optimale plantvensterperiode te plant.  Dit het egter addisionele aspekte  ten opsigte van onkruidbeheer meegebring wat in[...]

By Specialist Writer|6th December 2016|Categories: News|Tags: , , , |

Monsanto en Dow AgroSciences vind nuwe gewasoplossings vir die boer

Monsanto en Dow AgroSciences het ‘n nuwe platform geskep vir navorsing en kommersiële ontwikkeling van nuwe gewasoplossings genaamd Dow AgriSciences EXZACT™ Presisietegnologie®. Dow AgroSciences het EXZACT-tegnologie in samewerking met Sangoma BioSciences ontwikkel vir die skepping van gewasvariëteite en -lyne met verbeterde eienskappe. “Monsanto is bly om voort te gaan[...]

'Less choice for African farmers' after Bayer's Monsanto takeover

A $66 billion merger deal between German chemical giant Bayer and US seeds firm Monsanto could result into the world's largest agribusiness. But what does it mean for African farmers where Monsanto is also active? Many experts say that Bayer's takeover of Monsanto may lead to a global monopoly[...]

By Specialist Writer|20th September 2016|Categories: Zambia|Tags: , , , , , |

Bayer betaal $66-miljard vir Monsanto

Bayer, die Duitse landbouchemikalieë maatskappy, en Monsanto, die groot saadmaatskappy in Amerika het aangekondig dat hulle 'n samesmeltingsooreenkoms gesluit het waardeur Bayer 128 dollar per aandeel vir Monsanto sal betaal. Dit kom neer op ‘n $66-miljard ooreenkoms. Bayer is in 1863 in Duitsland gestig en is een van die[...]

By Benine Ackermann|15th September 2016|Categories: News|Tags: , , , |
0
Go to Top