$66-miljard
Bayer betaal $66-miljard vir Monsanto
Bayer, die Duitse landbouchemikalieë maatskappy, en Monsanto, die groot saadmaatskappy in Amerika het aangekondig dat hulle 'n samesmeltingsooreenkoms gesluit het waardeur Bayer 128 dollar per aandeel vir Monsanto sal betaal. Dit kom neer op ‘n $66-miljard ooreenkoms. Bayer is in 1863 in Duitsland gestig en is een van die[...]