Monsanto

Monsanto ondersteun Buhle Farmers’ Academy

Monsanto werk saam met Buhle Farmers’ Academy en help hulle om voornemende boere op te lei. Die doel van Buhle is om kleinboere in landelike gebiede soos Mpumalanga en KwaZulu-Natal op te lei om die beste boere moontlik te wees. Buhle neem 500 studente per jaar in en help[...]

By Benine Ackermann|6th April 2016|Categories: News|Tags: |

Monsanto gee terug aan die gemeenskap

Tydens die Monsanto Vrouedae in 2015 het die DEKALB-boere en hulle eggenote ruim bygedra met skenkings van toiletware en persoonlike benodigdhede vir vroue en kinders in nood wat onder die sorg van die SAVF (Suid-Afrikaanse Vroue Federasie) is.  Hierdie skenkings is in Maart aan die SAVF oorhandig. “Dit is ongelooflik[...]

By Benine Ackermann|30th March 2016|Categories: News|Tags: |
0
Go to Top