Monsanto
Monsanto voer spogplanter in vir proewe
‘n Unieke tegnologies gevorderde agt-ry presisieplanter gaan die bekende saadmaatskappy, Monsanto, help om mielieproewe vinniger en akkurater te plant vir die verkryging van nog beter, bruikbaarder inligting.Die Almaco-planter wat Monsanto ingevoer het, is ‘n tegnologiese meesterstuk. Ingenieurs werk al van Februarie 2011 af aan die ontwerp van die planter.Die[...]
Monsanto maak erns met die boer se veiligheid.
Plaasaanvalle is ’n vraagstuk wat baie swaar op boere se harte druk en die statistieke lyk skrikwekkend. Dit het ongetwyfeld ’n verlammende invloed op kommersiële landbou en plattelandse stabiliteit.Foto: Kobus Steenekamp, besturende direkteur van Monsanto (links) by Japie Grobler, voorsitter van Agri Securitas wat Bennie Bester, bedryfsbestuurder van Monsanto,[...]
Monsanto se opwindende nuwe DroughtGard
Die opwindende nuwe DroughtGard-geen wat reeds droogtetoestande in die VSA deurstaan het, is ook op pad Suid-Afrika toe. “Die droogtegeen is ingedien vir deregulering sodat boere dit kommersieel kan plant en oor die volgende drie jaar gaan ons dit in ons plaaslike genetika beproef,” sê Hendrik van Staden van[...]
Monsanto se Acceleron dokter jou saad vanaf dag een
Weerstandige peste en plae kan vir boere eindelose ellende veroorsaak. Gelukkig bly Monsanto ‘n tree of twee voor die peste en plae en sorg hulle elke jaar dat die volgende seisoen se oeste vir boere ‘n positiewe bankbalans beteken.