Categories: NewsPublished On: 5th October 2015

Monsanto se opwindende nuwe DroughtGard

By 1 min read
106 words

Die opwindende nuwe DroughtGard-geen wat reeds droogtetoestande in die VSA deurstaan het, is ook op pad Suid-Afrika toe. “Die droogtegeen is ingedien vir deregulering sodat boere dit kommersieel kan plant en oor die volgende drie jaar gaan ons dit in ons plaaslike genetika beproef,” sê Hendrik van Staden van Monsanto. “Ons het al data oor vyf jaar en oor verskeie streke versamel. Die belangrikste stap is om dit in plaaslike genetika te evalueer om dit in 2018 as ’n baster bekend te stel.”.

Hendrik van Staden is Monsanto se gebiedsbestuurder in die ooste; André Botes, is landboukundige in Bothaville en Anton Swanepoel is landboukundige in die Noord-Kaap.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0