vroueboerreeks
Vroueboer se hande staan vir niks verkeerd nie
“’n Boer klok sesuur in en nooit weer uit nie,” sê Zoey Botha, ’n regte vroueboer met ’n rok en vellies van die plaas, Doringdraai, net buite Orania. Sy boer met lusern en sy glo ’n boer moet betrokke wees by alles op sy (of haar!) plaas. Zoey het[...]