vrouekrag
Vrouekrag: Só word kos vir die siel verbou
Blomme is kos vir die siel en om ’n blomplaas suksesvol te bedryf, is ’n sielsroeping. Carin van den Berg-van Geest wou van kleintyd af boer, maar haar lewe het ’n paar ander draaie gemaak voordat sy so agt jaar gelede by haar ma aangesluit het om die familie-onderneming,[...]