Monsanto
Tharina Terblanche: Kom uit die koelte uit!
Sy het “in die koelte” grootgeword, want daar was ’n pa en vier broers wat die buitewerk op die plaas gedoen het, maar Tharina Terblanche het verseker uit die koelte beweeg na die sonskyn van sukses as boer in eie reg. “As enigste dogter moes ek maar my ma[...]
A new era for DEKALB SA
We are fortunate to be part of history in the making: Refreshing the DEKALB brand and logo launching the first DEKALB SA website. The meaning behind moving from the solid logo to the kernel logo is to build on the strong past of the brand and make a commitment[...]
Suksesvolle vroueboer sê: Moenie jouself onderskat nie
“Wanneer die produk mooi is en ek sien hoe goed dit lyk klaar gepak en reg in die pakhuis, dan voel ek ek het iets vermag.” Corrie Bennett is vir die afgelope ses jaar die produksiebestuurder van een van die bedrywigste groente- en kruieplase aan die Wes-Rand, Toscana Herbs[...]
Mieliemanwedstryd: Monsanto gee terug aan ons land se skole
Voorspoedige boere is nie net nodig vir Monsanto se voortbestaan nie, maar ook vir landbou in die algemeen en vir die land in die breë. Monsanto se diens strek verder as die verskaffing van voortreflike saad, doeltreffende oesbeskermingsmiddels en die kundigste raad. Monsanto ondersteun ook die boere van die[...]
Vroueboer stroop self en glo: Buite is beste
“Ek sê nooit ek het nie tyd nie,” sê Ina Potgieter, vroueboer van die plaas Vissersdrift buite Petrusville. Haar plaas is 108 hektaar groot en 75 hektaar daarvan is onder besproeiing, waar sy met koring en mielies boer. Ina is ’n passievolle vrou en boer. Sy maak altyd tyd[...]