Tharina Terblanche
Twee inspirerende vroue wat uitblink en grense van landbounorme verbreek
Om ՚n vroulike boer te wees was nooit vir Tharina Terblanche moeilik nie; dalk omdat sy die enigste dogter van vyf kinders was en heeltyd tussen haar pa en broers geboer het. Tharina boer tussen Parys en Sasolburg in die Vrystaat. Sy het aan Hoërskool Heilbron gematrikuleer, waarna sy[...]
Tharina Terblanche: Kom uit die koelte uit!
Sy het “in die koelte” grootgeword, want daar was ’n pa en vier broers wat die buitewerk op die plaas gedoen het, maar Tharina Terblanche het verseker uit die koelte beweeg na die sonskyn van sukses as boer in eie reg. “As enigste dogter moes ek maar my ma[...]