Vroueboer Tharina Terblanche
Tharina Terblanche: Kom uit die koelte uit!
Sy het “in die koelte” grootgeword, want daar was ’n pa en vier broers wat die buitewerk op die plaas gedoen het, maar Tharina Terblanche het verseker uit die koelte beweeg na die sonskyn van sukses as boer in eie reg. “As enigste dogter moes ek maar my ma[...]