La Nina

Moontlike La Nina-toestande verwag

Deur Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige (M.Sc Agric, Landbouweerkunde, UFS) Die winter van 2020 het steeds redelik intens voortgeduur in September en rypskades het voorgekom. Ondergemiddelde temperature is steeds moontlik tot einde Oktober maar verdere ryp word nie verwag nie.   La Nina en gunstige see-oppervlaktemperature in die[...]

By Specialist Writer|6th October 2020|Categories: Nuus|Tags: , , |

‘n La Nina-verskynsel lyk positief vir die somerreënval-streke

Deur Johan van den Berg, Onafhanklike Landbouweerkundige (M.Sc Agric, Landbouweerkunde, UFS) Die reënval wat tot op hede in die Wes-Kaap voorgekom het, was beter as wat verwag is. Die ontwikkeling van ‘n La Nina-verskynsel, gekombineer met ‘n negatiewe Indiese Oseaan Dipool (IOD) is baie positief vir somerreënval. 1. Huidige[...]

By Specialist Writer|30th June 2020|Categories: Nuus|Tags: , , , , |

Reënval is moontlik oor die droogtegeteisterde gebiede van die Noord- en Oos-Kaap

Deur Johan van den Berg, Santam Landbou​ 1. Huidige toestande Gemiddelde tot bo-gemiddelde reënneerslae het voorgekom sedert Desember 2019 oor groot gedeeltes van die Somerreënvalgebied. Die reën het ook uitgebrei na gedeeltes van die Oos-Kaap en aangrensende gedeeltes van die Noord- en Wes-Kaap maar daar is nog groot gedeeltes[...]

By Specialist Writer|12th February 2020|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Jongste klimaatstoestande

Deur Johan van den Berg, Santam Landbou Baie droë toestande domineer bykans die hele land. ENSO (El Nino Suidelike Ossillasie) is in ‘n neutrale fase maar die Indiese Oseaan is die belangrikste faktor wat tans die vooruitsigte negatief beïnvloed. Reën (enkele buie) is moontlik oor die sentrale tot oostelike[...]

By Specialist Writer|22nd October 2019|Categories: Nuus|Tags: , , |
0
Go to Top