La Nina
Weervooruitsigte vir 2022
Desember 2021 was een van die natste Desembers op rekord, het weerkundige Johan van den Berg onlangs op RSG Landbou gesê. Johan sê: “Baie van ons Suid Afrikaners het ‘n werklike nat Desember gehad, vir boere en landbouers is dit welkom maar teveel reën is ook nie altyd goed[...]
90% kans vir ‘n La Nina-verskynsel
Deur Johan van den Berg, Onafhanklike Landbouweerkundige (M.Sc Agric, Landbouweerkunde, UFS) Dit is nou meer as 90% seker dat ‘n La Nina-verskynsel gaan heers tot ten minste Maart 2022. Die intensiteit lyk ook ten minste matig tot matig/sterk. Reënvalvooruitsigte is gunstig vir die eerste deel van die somer oor[...]
Klimaatverslag: Groot kans vir La Nina-verskynsel
Deur Johan van den Berg, Onafhanklike Landbouweerkundige Die waarskynlikheid dat ՚n La Nina-verskynsel gaan ontwikkel het verhoog na ongeveer 80% en dit behoort vanaf Oktober 2021 tot Maart 2022 te heers. Reënvalvooruitsigte is gunstig vir die eerste deel van die somer oor die oostelike dele en meer na die[...]
Koue toestande sal voortduur tot middel September
Deur Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige (M.Sc Agric, Landbouweerkunde, UFS) 1. Huidige toestande Ekstreme koue toestande het voortgeduur in Julie en Augustus veral oor die sentrale tot suidelike dele van die land. Sneeu het ook gereeld voorgekom oor die hoërliggende gedeeltes van die Wes-, Noord- en Oos-Kaap se[...]
Nog reën verwag vir einde Maart/April
Deur Johan van den Berg, Onafhanklike Landbouweerkundige (M.Sc Agric, Landbouweerkunde, UFS) Minder reën het voorgekom oor veral die sentrale tot westelike dele van die somerreënvalgebied sedert die middel van Februarie maar daar word verwag dat toestande vir reën weer gaan verbeter teen die einde van Maart en begin April. [...]