InteliGro
Suid-Afrika bly die wêreldleier in makadamias te midde van druk: Ambermacs Expo wys die pad vorentoe
Suid-Afrika bly een van die wêreld se voorste uitvoerders van makadamias en dra sowat 30% van wêreldproduksie by met ’n jaarlikse oes van ongeveer 85 000 ton. Die bedryf skep na raming 97 500 permanente en seisoenale poste, en speel ’n toenemend belangrike rol in die land se landbou-ekonomie. Maar groei bring ook druk:[...]
Dissipline, kundigheid en biologie: Suid-Afrika se vrugteprodusente aan die voorpunt
Suid-Afrika speel ’n sleutelrol om die wêreld van gehaltevrugte te voorsien – veral wanneer Europa se seisoen eindig. Plaaslike produsente werk onder van die strengste uitvoervereistes en staan voortdurend onder die vergrootglas. Tog wys hulle die wêreld hoe dit gedoen moet word: met dissipline, kundigheid en ’n groeiende vertroue[...]
Biologiese gewasbeskerming: Van aanvullend tot noodsaaklik vir SA produsente
Uitvoermarkte raak strenger, chemiese opsies raak minder, en die wêreld kyk al hoe fyner na hoe kos geproduseer word. Suid-Afrikaanse produsente sal vinniger moet aanpas by ’n geïntegreerde benadering met biologiese gewasbeskerming as ’n kernstrategie vir marktoegang en volhoubaarheid. “Ons is by ’n keerpunt,” sê Martin Booyens, InteliGro se Tegniese Bemarking[...]
Veldore gee produsente seisoen-voorsprong
Met die winter wat op sy einde staan en die lente en somer wat om die draai is, maak gewasadviseurs nou noodsaaklike aanbevelings om suksesvol na die nuwe seisoen oor te skakel. Hierdie doelgerigte ingrypings is van onskatbare waarde vir produsente reg oor Suid-Afrika: dit beskerm opbrengste en help[...]
Surestart® en Powermax lewer uitstekende resultate op Genadedal-plaas
Op die plaas Genadedal, wat besit word deur Dries Steyn en JC Bezuidenhout, was die onkruiddruk in die mielielande intens – van perdediwwel, Kweek, jong-osgras, beesgras, olieboom, kankerroos en ook selfs 'n paar uintjies. Izak Venter, Gewasoplossingspesialis by Inteligro, het 'n geteikende program saamgestel wat agter die planter begin.[...]