makadamia
Innovasie en vooruitgang in kollig by 5de AmberMacs-ekspo
Soos oudergewoonte is die gewilde AmberMacs-ekspo weer vanjaar in Witrivier net noord van Mbombela in Mpumalanga, aangebied. Duisende besoekers van regoor die land woon jaarliks hierdie geleentheid by wat begin is deur Philip Moufarrige, eienaar en besturende direkteur van AmberMacs, om bewustheid te skep oor makadamianeut-boerdery in Suid-Afrika en[...]
Suid-Afrika bly die wêreldleier in makadamias te midde van druk: Ambermacs Expo wys die pad vorentoe
Suid-Afrika bly een van die wêreld se voorste uitvoerders van makadamias en dra sowat 30% van wêreldproduksie by met ’n jaarlikse oes van ongeveer 85 000 ton. Die bedryf skep na raming 97 500 permanente en seisoenale poste, en speel ’n toenemend belangrike rol in die land se landbou-ekonomie. Maar groei bring ook druk:[...]
SA se grootste makadamia-verwerkingsaanleg word gebou
Green Farms Nut Company (GFNC) beplan om Suid-Afrika se grootste makadamianeutverwerkingsaanleg te bou. Die projek, wat reeds by die bestaande fabriek in Witrivier begin is, bestaan uit twee fases, waarvan die eerste volgende jaar voltooi sal wees. Dit toon die maatskappy se verbintenis tot die bedryf en ondersteun sy strategie om te[...]