Dry Ice
NAMPO 2024: Maak ‘n draai by Dry Ice 4 Farming
Dit is weer daardie tyd van die jaar wat elke verskaffer in die landboubedryf gereed maak vir NAMPO Oesdag. Steeds na soveel jaar word dié week maande vooruit op kalenders gemerk, want dit is dié plek om te wees as jy jou klante in die oë wil kyk en[...]
Preserving tradition, enhancing efficiency: The science behind Dry Ice’s freeze-branding technique
Although the idea of freeze branding is not new to South African agriculture, dairy farmers have only recently begun to use it more regularly to make herd management simpler. Cattle and horses can be freeze-branded using dry ice. Freeze branding, as opposed to hot branding, necessitates the submersion of[...]
Hoekom vriesbrandmerking as ’n oortreflike metode deur boere gebruik word
Wat is vriesbrandmerking? CryoBranding, of "vriesbrandmerking", is in 1966 deur dr. R. Keith Farrell van die Washington Staatsuniversiteit ontwikkel. Wanneer beeste met uiterste koue brandysters verkoel deur droë ys gebrandmerk word, word die natuurlike haarjas in die gebrandmerkte area met wit hare vervang. Die verkoelingsmiddel word gebruik om die[...]
Livestock branding part 4: Freeze-branding
Many farmers rely on branding or marking livestock not only as a means of establishing ownership, but also to contain useful information, such as the animals' birth dates and registration numbers. Freeze-branding is a common practise for permanently marking livestock with a unique and recognisable symbol. The hair follicles[...]
Dry Ice is jou beste bondgenoot vir pynlose brandmerke
Brandmerk is 'n algemene metode om beeste te merk, maar ou metodes met warm ysters is onaangenaam vir mens en dier. Vriesbrandmerk is 'n veel vriendeliker alternatief aangesien daar geen pyn vir die dier betrokke is nie en minder skade aan sy vel aangerig word. Die merke is ook[...]