Bonsmara

Bonsmara Genepoel Lenteveiling 16 Augustus 2023

Bonsmara Genepoel is ‘n stoet groepteelskema sedert 1981 met ‘n kernkudde van teelkoeie wat geselekteer is vanuit die deelnemende lede se kuddes. Die doel van die groep is om groter seleksiedruk en teeltvordering te bewerkstellig tot voordeel van die lede en die bedryf. Die werking van die BG-kudde behels[...]

By Specialist Writer|1st August 2023|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , |

Syferfontein Bonsmaras hou uitsonderlike 24ste produksieveiling

Syferfontein Bonsmaras het die 22ste Junie, hulle 24ste produksieveiling te plaas Goodlands, Vrede-distrik gehou en skitterpryse behaal. Met voortreflike bloedlyne en diere met besondere teelwaardes, wat hulself oor geslagte heen bewys het, was die uitstaande gehalte diere aangebied op Syferfontein se 24ste produksieveiling weereens ‘n toonbeeld van die dryf[...]

Moalosi Bonsmara’s first production auction, a landmark event for many more to come

The excitement was contagious at the jam-packed Vryburg auction arena, where Duncan Serapelwane and the Moalosi Bonsmara team hosted their very first successful Bonsmara production auction. 20 bulls and 200 females fell under the Andre Kock and Seuns hammer on June 28, 2023. The day's average and highest prices:[...]

Up George Bonsmara Produksieveiling: Bonsmarabul (Lot 8) verkoop vir R4,4-miljoen

Vir Bonsmara-telers is die hoofdoelwit met teling om te verseker dat diere aangepas en funksioneel doeltreffend is. Die afgelope paar jaar het die Bonsmarabedryf uit sy nate gebars met toppryse wat jaar-na-jaar op veilings behaal word. Die gewildheid van die ras het geweldig toegeneem. Die Bonsmararas is veral bekend[...]

By Benine Ackermann|17th July 2023|Categories: Nuus|Tags: , , |

ECA Speenkalfveiling: Een om nie te mis nie

Moenie die kans laat verbygaan om in die potensiaal van speenkalfkruisings van die Bonsmara-, Simbra- en Charolais-rasse te belê nie. Weens hulle jonger ouderdom en die moontlikheid van vinnige groei, bied speenkalwers groot potensiaal vir die plaas as produktiewe en winsgewende diere aan. Die aankoop van speenkalwers kan geld[...]

0
Go to Top