Bonsmara

Syferfontein Bonsmaras verkoop top stoetbul vir R700 000

Syferfontein Bonsmaras het die 22ste Junie, hulle 24ste produksieveiling te plaas Goodlands, Vrede-distrik gehou en skitterpryse behaal. Syferfontein Bonsmaras is geen onbekende naam in die Bonsmara-bedryf nie. Hulle doen die basiese dinge reg en spits hulle toe op die basiese boublokke van hulle telling. Met voortreflike bloedlyne en diere[...]

By Specialist Writer|4th July 2023|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , |

Bonsmara Genetics veiling: Sebadja en Boschoek Bonsmara’s – 11 Augustus 2023

"ONS BOU VERTROUE" Die ontstaan van Sebadja Bonsmaras Gebore uit liefde en passie vir die Bonsmara beesras word Sebadja Bonsmaras in 2007 in die Groblersdal distrik gestig. Hierna volg stelselmatige aankope van die beste genetiese potensiaal uit gevestigde kuddes wat breedweg Sebadja se teeldoelwitte van mediumraam en vroegryp veld aangepaste[...]

Join the first-ever production auction for Moalosi Bonsmara on 28 June, 2023

While there are many breeds of cattle you can choose from as a farmer, Bonsmara cattle are one of the breeds to take into account as an investment. Their ability to thrive in a variety of environments makes them a good choice for commercial and small-scale farmers nationwide, which[...]

Bonrino Boerdery: ‘n Verhaal van aanpasbaarheid van mens en dier

Die welbekende plaas Wolwekop in Dewetsdorp-distrik en die Theron familie is al sinoniem met mekaar sedert 1931. Dewetsdorp was voorheen baie bekend vir sy Merinoskaap produsente. Dit is immers hoe die Theron familie begin boer het onder leiding van Oupa Groot Hendrik Francois Theron. Sy seun Johannes Stephanus Theron[...]

By Specialist Writer|17th May 2023|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , |
0
Go to Top