Syferfontein Bonsmara
Syferfontein Bonsmaras verkoop top stoetbul vir R700 000
Syferfontein Bonsmaras het die 22ste Junie, hulle 24ste produksieveiling te plaas Goodlands, Vrede-distrik gehou en skitterpryse behaal. Syferfontein Bonsmaras is geen onbekende naam in die Bonsmara-bedryf nie. Hulle doen die basiese dinge reg en spits hulle toe op die basiese boublokke van hulle telling. Met voortreflike bloedlyne en diere[...]
Syferfontein Bonsmaras – 22 Junie 2023 – 24ste produksieveiling
Kontak Nico Pieterse - 082-853-1525 Loer ook na die lotte hieronder: https://www.youtube.com/watch?v=-BDAowCunXE LOT 4 https://www.youtube.com/watch?v=UG9Fald3_es LOT 8 https://www.youtube.com/watch?v=nY7SXozp-K4 LOT 10 SYF-Volledige-Foto-Katalogus