Bonsmara
Syferfontein Bonsmaras – 22 Junie 2023 – 24ste produksieveiling
Kontak Nico Pieterse - 082-853-1525 Loer ook na die lotte hieronder: https://www.youtube.com/watch?v=-BDAowCunXE LOT 4 https://www.youtube.com/watch?v=UG9Fald3_es LOT 8 https://www.youtube.com/watch?v=nY7SXozp-K4 LOT 10 SYF-Volledige-Foto-Katalogus
Tigane Bonsmaras is steeds kwaliteit genetika
Voordat die Tigane Bonsmara-stoetboerdery in 2000 tot stand gekom het, het hulle reeds ‘n lang geskiedenis dat hulle met net die beste geselekteerde koeie en stoetbulle boer. In 1985 is die eerste Bonsmara-bul vir die boerdery aangekoop en op die kruiskoeie gebruik. Sedertdien word topgehalte Bonsmara-bulle gebruik en nou,[...]
Eerste Bonsmara-kudde ten volle genomies getoets
Kort op die hakke van die vrystelling van die eerste Genomiese Teelwaardes vir Vleisbeeste vir Bonsmaras, laat toets die eerste Bonsmara-kudde elke dier in die kudde. Boeram Venter, eienaar van Disco Bonsmara stoet naby Kirkwood, het besluit om in die voordele wat genomika bied ten volle te benut. Die[...]
Genomiese teelwaardes vir Bonsmara
Die vrystelling van die heel eerste genomiese BLUP-teelwaardes vir vleisbeeste in Afrika laat Bonsmaratelers en hulle kliënte wêreldwyd deel in die voordele van die nuutste telingstegnologie vir plaasvee. Die Bonsmara-ras het die voortou geneem om genomiese seleksie in Afrika en selfs wêreldwyd vir die ras ’n werklikheid te maak[...]
Ons praat oor kruisteling: Die ekonomiese waarde van Bonsmaras
Die stoetteler word voortdurend blootgestel aan nuwe tegnologie en wetenskap om die ras te verbeter – en dit is ook reg so! Die vleisbeesbedryf is propvol gonswoorde soos voeromsetdoeltreffenheid, “residuele voedselinname”, karkashoedanighede, genomiese profiele en vele meer. Daar is ook baie onsekerheid oor hoe seleksie vir een “belangrike” eienskap[...]