Bonsmara
Sernick Bonsmara ontvang vleisbedryftoekenning
Sernick Bonsmara het die LNR Nasionale Vleisbees Veeverbeteringskudde van die jaar 2016-toekenning ontvang - 'n gesogte toekenning in die Suid-Afrikaanse vleisbedryf. Nick Serfontein, voorsitter van die Sernick-groep het die toekenning ontvang. “Dis ‘n groot eer wanneer jare se harde werk en toewyding erken word. Dit was ‘n spanpoging en[...]
Ons praat oor kruisteling
Kruisteling stel dit ten doel om die gunstige eienskappe van twee of meer ouerlyne in ʼn enkele nageslag te kombineer. Daar bestaan nie ʼn ideale ras wat vir alle omstandighede geskik is nie, maar spesifieke kombinasies (kruisings) kan in ʼn wyer stel omstandighede presteer. In hierdie reeks bespreek ons[...]
Bristow Bonsmara-veiling
Bristow Bonsmara se produksieveiling is op 15 Junie by Bandelierkop Veilingskrale gehou en die afslaer was Mike Killassy. Daar is 28 bulle verkoop, die gemiddelde prys was R29 357 en die hoogste prys R58 000. Agt koeie en agt kalwers is vir ‘n gemiddelde prys van R16 438 verkoop[...]
Veiling voorspel blink toekoms vir rooivleisbedryf
Sernick Bonsmara wat deel is van die Sernick-groep, het hulle 38ste jaarlikse produksieveiling gehou. Nick Serfontein, voorsitter van die Sernick-groep sê die veiling het alle verwagtinge oortref. Die 2015/2016-seisoen was moeilik as gevolg van die droogte, maar die uitslag van die veiling het gewys dat kopers ‘n blink toekoms[...]