Afrikaner
Afrikaner Beestelersgenootskap maak gereed om die wêreld aan te vat
“Wanneer ‘n eier van binne af oopgebreek word, beteken dit daar is nuwe lewe geskep, maar wanneer ‘n eier van buite af gebreek word, word lewe vernietig.” Dit was die boodskap wat professor Michiel Scholtz, direkteur van die Landbounavorsingsraad, aan die Afrikaner Beestelersgenootskap oorgedra het op ‘n glansdinee wat[...]
Ons praat oor kruisteling
Kruisteling stel dit ten doel om die gunstige eienskappe van twee of meer ouerlyne in ʼn enkele nageslag te kombineer. Daar bestaan nie ʼn ideale ras wat vir alle omstandighede geskik is nie, maar spesifieke kombinasies (kruisings) kan in ʼn wyer stel omstandighede presteer. In hierdie reeks bespreek ons[...]