Bonsmarabul

Up George Bonsmara Produksieveiling: Bonsmarabul (Lot 8) verkoop vir R4,4-miljoen

Vir Bonsmara-telers is die hoofdoelwit met teling om te verseker dat diere aangepas en funksioneel doeltreffend is. Die afgelope paar jaar het die Bonsmarabedryf uit sy nate gebars met toppryse wat jaar-na-jaar op veilings behaal word. Die gewildheid van die ras het geweldig toegeneem. Die Bonsmararas is veral bekend[...]

By Benine Ackermann|17th July 2023|Categories: Nuus|Tags: , , |
0
Go to Top