Mechanisation videos
VIDEO: FAW Trucks bied betroubaarheid, gerief en langtermynwaarde
“NAMPO Kaap is een van die mees erkende platforms vir direkte kliëntebetrokkenheid,” sê Minelene Holland, verkoops- en bemarkingsontleder by FAW Trucks Suidelike Afrika. Van die nuwe 550 hp FAW 28.550 wat bekendgestel is tot die beproefde 8-ton trokke soos die 15.180 en 8.140, was FAW se uitstalling by NAMPO[...]
Mahindra Trekkers het AgriWys by NAMPO Kaap 2025 bekendgestel
Vernuwing ontmoet landbou! By NAMPO Kaap 2025 het Mahindra Trekkers met trots AgriWys bekendgestel – hul gevorderde telematika-platform. AgriWys is ontwerp om insigte direk in boere se hande te plaas en is besig om die landboubedryf te verander deur presisie, slimmer besluitneming, en groter oeste. Met AgriWys tel elke[...]
VIDEO – Lamb Champs 2025: Die skaap was lekker, maar CASE is nog lekkerder!
CASE IH, bekende trekkermaatskappy, was met een doel by vanjaar se Lamb Champs: Om ons boere te ondersteun en hande te vat met organisasies soos SAAI. CASE IH glo dat boerdery 'n familie-erfenis is en daarom het hulle iets by Lamb Champs gehad vir almal. Van 'n fan shop[...]
VIDEO: Agrico T1250-skeurploeg wys sy staal in Wesselsbron
Suid-Afrika se uiteenlopede landbou toestande, vereis doelgerigte implemente vir verskillende grondtipes. Die Agrico herset T1250 skeurploeg is spesifiek ontwerp vir ons diep sandgrond van sentraal Suid-Afrika. Dit is juis op hierdie sandgronde naby Wesselsbron op die plaas van Aser Nel wat die T1250 se werkverigting gedemonstreer was. Die resultate[...]
VIDEO: Red Ant Agri Engineering- Boord en veldoplossings
Vir kunsmisoplossings vir jou boorde is Red Ant Engineering die antwoord. Hulle sorg dat jy die regte hoeveelheid kunsmis by elke hoek van jou boord uitkry. Sien die video hieronder vir meer inligting: https://youtu.be/yXeoKZfdLyg