Mechanisation videos

VIDEO: Die splinternuwe en betroubare FAW JH 7-550 vragmotor

Kragtig, betroubaar en doeltreffend – alles in een stewige pakket. Perfek vir boere en besighede wat krag, prestasie en betroubaarheid op elke rit benodig. As jy 'n nuwe vragmotor nodig het, is die FAW JH 7-550 die perfekte oplossing. Gevorderde remkamera Aanraakskermfunksies Groot buitebergingskompartement Gordyne vir die voorruit Kyk[...]

By Spesialisskrywer|26th February 2026|Categories: Mechanisation videos, Video's, Videos|Tags: , |

VIDEO: Valtrac se Pottinger-hooimaaktoerusting stof almal uit by Balfour Hooidag 2026

Valtrac is 'n nie verniet 'n bekende handelsnaam by die Balfour Hooidag nie. Devin Dedwith, Tegniese Bestuurder van Valtrac vertel ons meer oor hulle stalletjie. Hulle Pottinger-hooimaaktoerusting is veral gewild onder boere en het goeie resultate in die lande. Kyk die video om te sien hoekom hulle die boer[...]

By Spesialisskrywer|3rd February 2026|Categories: Mechanisation videos, Video's, Videos|Tags: , , , |

VIDEO – FAW: Ons wens ons kliënte ’n voorspoedige 2026 toe!

Soos 2025 tot ’n einde kom, wil FAW Trucks ons opregte dank uitspreek aan elke klant en vennoot wat ons hierdie jaar ondersteun het. Julle lojaliteit en toewyding inspireer ons om aan te hou om krag, betroubaarheid en werkverrigting te lewer.Ons wens julle ’n wonderlike feestyd en ’n gelukkige,[...]

By Spesialisskrywer|12th December 2025|Categories: Mechanisation videos, Video's, Videos|Tags: |

VIDEO: New Holland hoogtepunte: ‘n Kykie na 2025

Aan al ons gewaardeerde New Holland-kliënte, baie dankie vir julle voortdurende ondersteuning, vertroue en lojaliteit deur die afgelope jaar. Dit is vir ons ’n voorreg om deel te wees van julle boerdery- en besigheidsukses, en om julle te voorsien van betroubare, moderne en doeltreffende New Holland-toerusting waarop julle kan[...]

By Spesialisskrywer|26th November 2025|Categories: Mechanisation videos, Video's, Videos|Tags: , |
0
Go to Top