Meganisasie Videos
VIDEO: TIM AGRI by NAMPO 2026 | Innovasie op die plaas
Slim landbou-oplossings vir moderne boerdery. By NAMPO het ons met die span van TIM AGRI gesels oor hul produkte, oplossings en hoe hulle boere help om meer doeltreffend en volhoubaar te boer. Van praktiese toerusting tot innoverende landbou-oplossings. TIM AGRI fokus daarop om boere te ondersteun met tegnologie en[...]
VIDEO: Drotsky by NAMPO 2026 | Innovasie en diens
By NAMPO het ons met Izak Wolfaardt, meganiese ingenieur by Drotsky, gesels oor hul reeks landboutoerusting wat ontwerp is om boere se werk makliker en meer doeltreffend te maak. Van balers en mengers tot pilmasjiene en slim voeroplossings — Drotsky fokus daarop om toerusting te bou wat sterk, prakties[...]
VIDEO: Scania se jongste Super-tegnologie
Om die toekoms te lei beteken om voortdurend te ontwikkel, en dit is presies wat Scania gedoen het deur beheer van die vervoerbedryf oor te neem met die bekendstelling van hul nuwe Scania Super aan die mark. En watter beter plek is daar om die nuutste vervoertegnologie ten toon[...]
VIDEO: LEMKEN stel splinternuwe MultiHub-stelsel bekend
Een van die grootste trekpleisters vir boere vanjaar by LEMKEN se standplaas was hul nuwe MultiHub-stelsel wat op die Rubin 10-masjien vertoon is. Volgens Wessel Vosloo van LEMKEN Suid-Afrika bied dié tegnologie vir boere die vermoë om saad tydens grondbewerking in jou grond te kry, alles in een bewerking.[...]
VIDEO – Van Zyl Staalwerke: Gebou vir die veld, gehard vir die taak
Nico van Wyk van Van Zyl Staalwerke vertel meer oor hulle masjiene en hoekom dit so gewild is. Hulle rolsif is 'n dubbeldrom, hy kan mielies tussen 30 en 40 ton per uur langs die land sif wat dit baie makliker maak. Hulle "subsoiler" kan direk agter die stroper[...]