Tydskrif

ProAgri SA 314

Daar is sekere maande wat ՚n mens dwing om net ՚n oomblik stil te staan en weer perspektief te kry. April was so ՚n maand vir my. Een wat my opnuut laat besef het dat boerdery nie net oor jou grond, jou gewasse en jou vee gaan nie, maar[...]

By Bianca Pretorius|30th April 2026|Categories: Tydskrif, Tydskrif (RSA)|Tags: |

ProAgri SA 313

Beste ProAgri-lesers, Maart bring altyd ’n sekere rustigheid ... ’n oomblik waar mens amper kan asem skep ná die gejaag van die seisoen. Tog is dit ook ’n tyd van voorbereiding, aanpassing en vooruitsigte vir die nuwe seisoen. Die seisoen is besig om te draai. Dae raak stadig maar[...]

By Bianca Pretorius|31st March 2026|Categories: Tydskrif, Tydskrif (RSA)|Tags: , |
0
Go to Top