Landboukalender

VIVO Boerebemarkingsdag – Limpopo se grootste landbou-ekspo

Limpopo se grootste LANDBOU-EKSPO, die jaarlikse VIVO BOEREBEMARKINGSDAG is terug in 2023 – en beloof om nog groter te gaan as ooit tevore! Hierdie fantastiese Landbouskou-naweek vind plaas op 12, 13 & 14 Oktober 2023 te Vivo, Limpopo, 12 Oktober is dit die CASMAR Losgoedveiling en 13 -14 Oktober[...]

By Specialist Writer|24th April 2023|Categories: Landboukalender, Oktober|Tags: , , , |

Op 21 Junie 2023 hou Niekerksrust sy 62ste produksieveiling

Niekerksrust SAVM-stoetery te plaas Niekerksrust in Viljoenkroon, wat deur Jan van Biljon besit en bedryf word, gaan weer ’n veiling aanbied. Op 21 Junie sal hoëgehalte Vleismerino-skape aangebied word, so maak seker dat jy nie die geleentheid laat verbygaan om hierdie merkwaardige genetika te bekom nie. Die 62ste produksieveiling Tyd:[...]

Nasionale Bonsmara veiling skitter weereens met mooi rooi diere en rekordpryse

‘n Jaarlikse hoogtepunt op die Bonsmara kalender is die Rooi Ras geleentheid asook die Nasionale Bonsmara veiling. Hierdie twee top geleenthede sorg elke jaar vir baie opwinding onder Bonsmara-liefhebbers. Op 15 Maart 2023 was die jaarlikse Nasionale Bonsmara veiling aangebied te Parys Afridome. ”Om met Bonsmara-beeste te teel is[...]

0
Go to Top