Veiligheid
Beveilig jouself so teen veediefstal: Deel 1
Die jaar van nuwe rekords in verliese as gevolg van veediefstal. Só kan 2019 volgens die Nasionale Veediefstalvoorkomingsforum beskryf word. Die landboubedryf het verlede jaar R929 257 500 verloor weens dié georganiseerde misdaad, aldus die forum. Die organisasie het reeds in 2016 gemeld dat 87% van alle veediefstal deur[...]
Wees só veilig op jou plaas: Paraat, oplettend en volg veiligheidsprotokol
Daar is vandag soveel plaasmoorde dat veiligheid op plase ’n baie belangrike aspek vir ’n boer geword het om aan aandag te gee. Volgens Vrystaat Landbou vind plaasaanvalle in die Vrystaat meestal oor naweke plaas. Paraatheid en oplettendheid is volgens Wynand Coetzer van The Farm Vuurwapen- en Taktiese Opleiding[...]
Plaasaanvalle: Rescomp Handgun Technologies (RHT) beveilig die boer
’n Wrange werklikheid waaraan Suid-Afrika se boere blootgestel is, is plaasaanvalle. Franco Resca, eienaar van RHT in Pretoria, wil graag sy deel doen om die boere rustiger te laat slaap en om hulle lewe en eiendom te beskerm. Franco het die familie-onderneming in 1991 gestig om aanvanklik spesiale holsters[...]
NAMPO: Besoek ECM by Suidwes vir ՚n kolskoot-jagseisoen
Die begin van die jagseisoen loop mooi saam met NAMPO en boere kan nog daardie laaste jagtoebehore aanskaf voordat die jagveld aangedurf word. Die oestjek kan nie alles net aan die boerdery bestee word nie, veral nie as daar soveel spesiale aanbiedinge by NAMPO is nie... ECM is ՚n[...]
ATN se nuwe X-sight 4K werk dag en nag
Net toe jy dink ATN het alles reggekry wat jy van ’n teleskoop kan verlang met die X-sight II… Ontmoet die X-Sight 4K! Dit werk voorwaar dag en nag. Nou kan jy met die druk van ’n knoppie tussen volle hoëdefinisie dag en nagsig skakel en die gemoedsrus geniet[...]