ATN X-sight
ATN se nuwe X-sight 4K werk dag en nag
Net toe jy dink ATN het alles reggekry wat jy van ’n teleskoop kan verlang met die X-sight II… Ontmoet die X-Sight 4K! Dit werk voorwaar dag en nag. Nou kan jy met die druk van ’n knoppie tussen volle hoëdefinisie dag en nagsig skakel en die gemoedsrus geniet[...]