ATN
ATN se nuwe X-sight 4K werk dag en nag
Net toe jy dink ATN het alles reggekry wat jy van ’n teleskoop kan verlang met die X-sight II… Ontmoet die X-Sight 4K! Dit werk voorwaar dag en nag. Nou kan jy met die druk van ’n knoppie tussen volle hoëdefinisie dag en nagsig skakel en die gemoedsrus geniet[...]
ECM: ATN MARS sal jou uitkyk op die lewe verander
“Ek het op my pa-hulle se plaas naby Frankfort in die Vrystaat grootgeword en ek weet wat jakkalse aan skape doen en hoeveel skade hulle veroorsaak,” vertel Marno Muller. Marno is een van die handjievol skuts in die wêreld wat gebruik word om ATN se toerusting in die veld[...]