Rescomp Handgun Technologies

Plaasaanvalle: Rescomp Handgun Technologies (RHT) beveilig die boer

’n Wrange werklikheid waaraan Suid-Afrika se boere blootgestel is, is plaasaanvalle. Franco Resca, eienaar van RHT in Pretoria, wil graag sy deel doen om die boere rustiger te laat slaap en om hulle lewe en eiendom te beskerm. Franco het die familie-onderneming in 1991 gestig om aanvanklik spesiale holsters[...]

By Specialist Writer|7th December 2019|Categories: Artikels, Veiligheid|Tags: , , |
0
Go to Top