Veiligheid
Beveilig jou plaas met toerusting van Valkyrie Africa Tactical
Plaasbeveiliging is ‘n saak wat elke boer na aan die hart lê. Die onus rus op elke grondeienaar om sy huis en gesin se veiligheid ernstig op te neem. Die goeie nuus is dat daar verskeie middels is wat hom hiermee kan help. Valkyrie Africa Tactical het in 2019[...]
Gallagher – Jou veiligheidsvennoot
Gallagher verstaan die waarde van jou plaas en jou vee. Hulle verstaan dat jy al jou tyd en energie aan jou boerdery toewy en daarom is hulle jou veiligheidsvennoot. Hulle bied gehalte produkte in die mark aan en bied uitstekende diens aan boere. “Ons bied vir boere ‘n oplosing[...]
My Kleine Winkel: Sekuriteitsbenodighede teen sakpas pryse
My Kleine Winkel bied ‘n verskeidenheid, bekostigbare veiligheids- en sekuriteit verwante produkte teen sakpaspryse en dit alles gerieflik bekombaar deur hul aanlyn platvorm. Le Roux Fourie, besturende direkteur van My Kleine Winkel het 12 jaar se ondervinding in tegnologiese sekuriteit, stap die ekstra myl vir sy kliënte en skroom[...]
Beveilig jou plaas teen aanvalle en veediefstal
Plaasveiligheid is iets wat in elke boer se agterkop spook. Almal is bewus van die aantal geweldadige misdade wat jaarliks op ons land se plase voorkom. Boere probeer alles in hul vermoë om hulself te beskerm teen hierdie sinnelose geweld. Ongelukkig is daar ook sekere mense wat hierdie kans[...]
Laat Stafix jou help om veilig te leef en te werk
Misdadigers sluip nader wanneer jy slaap of dit die minste verwag. Die enigste manier om jouself, jou mense en jou eiendom te beskerm is om paraat op te tree. Behoorlike toegangs beperking en vroeë waarskuwing stelsels van Stafix gee aan jou die voorsprong bo misdadigers. Met die ondersteuning van[...]