Voorkom veediefstal
Beveilig jou plaas teen aanvalle en veediefstal
Plaasveiligheid is iets wat in elke boer se agterkop spook. Almal is bewus van die aantal geweldadige misdade wat jaarliks op ons land se plase voorkom. Boere probeer alles in hul vermoƫ om hulself te beskerm teen hierdie sinnelose geweld. Ongelukkig is daar ook sekere mense wat hierdie kans[...]