sonkrag
My Kleine Winkel: Sekuriteitsbenodighede teen sakpas pryse
My Kleine Winkel bied ‘n verskeidenheid, bekostigbare veiligheids- en sekuriteit verwante produkte teen sakpaspryse en dit alles gerieflik bekombaar deur hul aanlyn platvorm. Le Roux Fourie, besturende direkteur van My Kleine Winkel het 12 jaar se ondervinding in tegnologiese sekuriteit, stap die ekstra myl vir sy kliënte en skroom[...]
Sorg vir jou eie krag met Max Yield Energy
“Alles by ons wat in die dag loop, loop van sonkrag af en in die nag van Eskom af,” vertel Richard Hewett van Malmesbury. Richard melk 340 koeie en die onvoorspelbaarheid en koste van elektrisiteitsvoorsiening het al hoe meer tot die risiko van die boerdery begin bydra. Richard het[...]