paraat
Wees só veilig op jou plaas: Paraat, oplettend en volg veiligheidsprotokol
Daar is vandag soveel plaasmoorde dat veiligheid op plase ’n baie belangrike aspek vir ’n boer geword het om aan aandag te gee. Volgens Vrystaat Landbou vind plaasaanvalle in die Vrystaat meestal oor naweke plaas. Paraatheid en oplettendheid is volgens Wynand Coetzer van The Farm Vuurwapen- en Taktiese Opleiding[...]