Besproeiing

’n Familieboerdery waar tradisie en tegnologie saam groei

Pleroma-familieboerdery, geleë in die hartjie van Brits in Noordwes, boer Pieter du Preez saam met sy seun, Herman, skoonseun, Martin Greyling, en dogter, Janita Greyling. Pleroma beskik oor ’n eie verpakkingsaanleg, en met wisselvallige reën en ongeskoolde arbeid was hulle op soek na ’n oplossing vir hul groentegewasse. Die[...]

By Natasha Pretorius|19th November 2025|Categories: Artikels, Besproeiing|Tags: , |

Ontmoet die Pandamatenga-boere wat Botswana se silo’s volhou

Pandamatenga is ’n  landboudistrik in die noorde van Botswana wat meer as 40 000 hektaar se landbougrond beslaan. Hierdie streek word omhein deur 150 km-wildheining wat sorg dat konflik tussen mens en dier tot die minimum beperk word in die groter wildernisgebied. Van 1999 tot 2025 het Pandamatenga gegroei[...]

By Jaco Cilliers|17th November 2025|Categories: Artikels, Besproeiing|Tags: , , |

Irrigation Unlimited wys hulle betroubare produkte om jou te help water bespaar by NAMPO Kaap 2025

In ’n tyd waar klimaatsverandering en watertekorte elke boer se besluitneming beïnvloed, is effektiewe besproeiing nie net ’n hulpmiddel nie, dit is ’n noodsaaklikheid vir volhoubare voedselproduksie. Irrigation Unlimited het vanjaar by NAMPO Kaap 2025 weer hulle uitgebreide reeks besproeiingstoerusting aan boere voorgestel, met vernuwende oplossings wat help om[...]

By Benine Ackermann|30th September 2025|Categories: Artikels, Besproeiing|Tags: , , , , , |

Reinke spilpunte ondersteun besproeiingsboerdery in die Vrystaat

Op die plaas van Johan Claasen Boerdery buite Bothaville speel moderne besproeiing ‘n sentrale rol in die sukses van die boerdery se gewasproduksie. Wesley Smit, algemene bestuurder van die boerdery se besproeiingseenheid, deel sy insigte oor die implementering van Reinke spilpunte en hoe dit bydra tot effektiewe watergebruik, betroubare[...]

By Jaco Cilliers|29th September 2025|Categories: Artikels, Besproeiing|Tags: , |
0
Go to Top