Besproeiing
Oom Piet Strachan – Die pioniersverhaal van Pandamatenga se boere
Wanneer jy afdraai na Piet Strachan se plaas en jou voertuig se wiele tref die stof, verander jou pas. Hier tik die horlosie stadiger. Hierdie is nie net ’n boerdery nie, dit is ’n lewensverhaal wat oor byna vier dekades geskryf is. Dié vriendelike gesig in die area is[...]
Betroubare vennootskap maak boerdery in Botswana ’n werklikheid
Dean Hatty, eienaar van Farm Q50 in Pandamatenga, Botswana, het ’n indrukwekkende boerderypad van Zimbabwe na Botswana gevolg. Sy reis lig nie net die uitdagings van transnasionale boerdery uit nie, maar beklemtoon ook die kritieke rol wat deursettingsvermoë sowel as die nodige ondersteuning, speel. ’n Nuwe tuiste in Pandamatenga[...]
Agrico se ondersteuning maak kommersiële boerdery in Botswana moontlik
Met vele uitdagings wat boere in die gesig staar, is dit vir seker nie konderspeletjies om in Suid-Afrika te boer nie. Tog, in sekere aspekte, is Suid-Afrikaanse boere ook geseënd met ’n wye keuse van diensverskaffers, spesialiste en produkte wat gewoonlik van die naaste dorp af verkry kan word.[...]
Bekostigbaarheid en betroubaarheid: Hoekom Kallie Viljoen op Agrico staatmaak in Pandamatenga
Pandamatenga in die noorde van Botswana is bekend vir sy swaar kleigrond, grootskaalsedroëlandboerdery en toenemende beleggings in besproeiing. Dit is ook ’n uitdagende streek met sterk winde, hoë koste vir energie – en die lang afstande tot by die naaste verskaffers beteken dat boere slim moet werk met elke[...]
Reinke poets Brits-boere se toekoms blink
Met pasgemaakte Reinke-spilpuntoplossings by Van Staden Boerdery is daar nou ’n blink en suksesvolle toekoms wat vir dié familieboerdery voorlê. Reinke het bewys dat die regte spilpunt jou nie net geld en tyd kan spaar nie, maar ook jou boerdery sal laat floreer. Van Staden Boerdery, ’n familietradisie Stephan[...]