Dean Hatty
Betroubare vennootskap maak boerdery in Botswana ’n werklikheid
Dean Hatty, eienaar van Farm Q50 in Pandamatenga, Botswana, het ’n indrukwekkende boerderypad van Zimbabwe na Botswana gevolg. Sy reis lig nie net die uitdagings van transnasionale boerdery uit nie, maar beklemtoon ook die kritieke rol wat deursettingsvermoë sowel as die nodige ondersteuning, speel. ’n Nuwe tuiste in Pandamatenga[...]