Safety

Bly paraat!

Die verandering in die ANC-leierskap het by sommige mense die hoop laat opvlam dat wet en orde weer  in Suid-Afrika ’n voet in die deur sal kry. Ongelukkig voorspel die reekse gewelddadige optogte en optredes in verskillende dorpe van die land dat buitebande en huise ’n beter kans het[...]

By Specialist Writer|31st January 2018|Categories: Safety|Tags: , , , |

Trauma: Die hartseer nadraai van misdaad

AfriForum se Ondersoek-en-trauma-eenheid lewer ’n unieke, persoonlike diens aan slagoffers van geweldsmisdaad en fokus veral op slagoffers van plaasaanvalle. Die Eenheid is in 2015 gestig en het sedertdien uitgebrei weens die tempo waarteen misdaad en veral plaasaanvalle in die land toeneem. Kontaksessies met slagoffers is van kritieke belang en[...]

By Specialist Writer|18th December 2017|Categories: Safety|Tags: , |

KwêBeam swaai die skaal in jóú guns

Verrassing is die faktor waarop rowers en moordenaars reken om hulle duiwelswerk te doen. Hulle gewoonte is om in die middel van die nag toe te slaan wanneer die wetsgehoorsame burger sy welverdiende rus na 'n dag se arbeid geniet. Maar nou is die bordjies verhang – met KwêBeam,[...]

By Specialist Writer|18th December 2017|Categories: Safety|Tags: |
0
Go to Top