hittebeeldsensors
Sien en wen met ECM se hittebeeldsensors
Jy weet die jakkals lê daar met sy gulsige oë en wag vir die regte oomblik om ’n lam te gryp, maar hy is ’n ou kalant – hy skuil agter die kamp se hek sodat jy hom net nie kan sien nie. Gelukkig, met jou nuwe ATN OTS-HD[...]