arrestasie by n padblokkade
Hoe hanteer ek ʼn arrestasie by ʼn padblokkade?
Die vertrekpunt vir hierdie gesprek is dat jy altyd jou samewerking vir die wetstoepassingsbeampte moet gee, al is jy van mening dat hy of sy ongrondwetlik optree. Gee jou samewerking en teken die foute aan. Hoe meer foute, hoe groter is die skade wat jy kan terugeis deur middel[...]