Safety

Sien raak om raak te skiet: Trijicon het ’n optiese teleskoop vir jou

Lichtenburg se mense weet almal as jy van Fisher’s praat, bedoel jy die wapenhanhandelaar, Fishers Shooters. Dit is ook waar jy vir Etienne van Rensburg sal kry, ’n man wat self ’n uitstekende skut is en bekend is in die boeregemeenskap as iemand wat jy kan vertrou om goeie[...]

AfriForum

deur Hein Gonzales ’n Inhegtenisname wat deur wetstoepassingsbeamptes uitgevoer word moet altyd binne die raamwerk van nasionale wetgewing wees, meer spesifiek moet dit strook met die grondwetlike regte soos verskans in die Suid-Afrikaanse Grondwet. Indien die beampte nie reg optree nie, is jy geregtig op geldelike vergoeding vir die[...]

Beskerm jou eie (1)

Hulle sluip nader onder die dekmantel van die nag om hulle duister dade te pleeg. ’n Jakkals gaan nie sommer helder oordag wanneer die skaapwagter hom mooi kan sien by die kraal ingaan om ’n lam te gryp nie. Die renosterstropers slaap in die dag wanneer helikopterpatrollies oor die[...]

0
Go to Top