buurtwagstigting
AfriForum se 9-puntplan vir buurtwagstigting
Die Grondwet, wetgewing en regspraak gee jou as ’n wetsgehoorsame burger die reg om jouself en jou gesin te beskerm binne die raamwerk van die wet. Kragtens wetgewing en gevestigde praktyk is jy geregtig om ʼn buurtwag in jou gemeenskap te stig. Hierdie entiteit is nie onderhewig aan ander[...]