Trijicon
ECM: Trijicon RMR® 2 korrel raak wanneer sekondes tel
Daar is min boere wat nog nie 'n wapen in 'n noodsituasie hanteer het nie. Of dit nou in die jagveld of tydens 'n plaasaanval was, een ding is seker: die betroubaarheid van jou wapen en die spoed en gemak waarteen dit hanteer word tot die finale skoot geskiet[...]
Sien raak om raak te skiet: Trijicon het ’n optiese teleskoop vir jou
Lichtenburg se mense weet almal as jy van Fisher’s praat, bedoel jy die wapenhanhandelaar, Fishers Shooters. Dit is ook waar jy vir Etienne van Rensburg sal kry, ’n man wat self ’n uitstekende skut is en bekend is in die boeregemeenskap as iemand wat jy kan vertrou om goeie[...]