Seed
Advance Seed versterk sy personeelkorps
Advance Seed het ‘n paar bekendes in die saadbedryf aangestel om dié maatskappy vorentoe te neem met betrekking tot navorsing en verkope. Advance Seed het ‘n wys reeks saad en spesialiseer veral in weidingsgewasse.
Pioneer se ProBox maak plant makliker en goue
Produkhanteringsgerief en tydens tydens planttyd is amper net so belangrik soos sonskyn en reën op ’n volwaardige saaiplaas. Gooi ’n 80% arbeidsbesparing by die mengsel en boere sal toustaan om jou produk te koop. Wanneer die produk boonop ’n verlaagde koolstofvoetspoor het, is dit ook iets vir die toekoms[...]
Geen keer aan K2 se groei nie
So lyk een van die netjiese tonnelstelsels wat as deel van KLEIN KAROO Saadbemarking se opleidingsprogram aan gemeenskappe beskikbaar gestel word.
Advance Seed bied die hoe, wat en waar van lusernplant
Lusern is 'n kragtige meerjarige peulgewas met 'n goed-ontwikkelde penwortelstelsel wat spog met 'n hoë voedingswaarde vir verskillende soorte vee. Lusernverbouing is relatief maklik, maar saadbedvoorbereiding en saaidigtheid is van uiterste belang.
Syngenta se Graanakademie plant die saadjie
’n Uitstekende manier om oplossings vir kwellende landbouvraagstukke te vind, is om ’n groepie bekwame kommersiële boere vir vier maande ’n strawwe kursus te laat ondergaan om navorsing in die verband te doen.