Natasha

Livestock branding part 3: Hot branding

The livestock industry commonly uses hot branding or freeze branding to identify and mark cattle. Despite their similarity in that both methods leave a permanent mark on the animal's hide, there are important differences between the two. Hot branding, also known as fire branding, is the practise of permanently[...]

By Natasha Pansegrouw|21st September 2023|Categories: Articles, Livestock and game|Tags: , |

Nasionale Brahman veiling weer witwarm

Op 9 September 2023 het die jaarlikse Nasionale Brahman veiling weer 2023 plaasgevind by Parys Afridome. Die trots en harde werk van elke lid en die genootskap was merkwaardig. Die wind was uit Brahmanboere en veilingsgangers se seile geslaan met die top diere en genetiese lyne wat vanjaar aangebied[...]

By Natasha Pansegrouw|19th September 2023|Categories: Artikels, Veilings|Tags: , , , , |

Oos wes, tuis bes met Go West Tuli’s

Go West Tuli’s maak gereed vir hulle 12de Go West Tuli veiling, die 20ste Oktober 2023. Wat presies is 'n Tuli, behalwe sag op die oog? Die Go West Tuli-groep se antwoord vloei soos heuning uit een mond: Doeltreffend en volhoubaar. Die Tuli is ’n eg Suider Afrikaanse, inheemse[...]

By Natasha Pansegrouw|19th September 2023|Categories: Artikels, Veilings|Tags: , , , , |

Kragdag bied nuwe antwoorde vir selfdoen

KragDag is meer as net ՚n blote ekspo; dit is ՚n beweging wat mense aanspoor om saam te werk om ՚n toekoms te skep waar ons nie net oorleef nie, maar waar ons kan floreer. In die veertiende jaar van sy bestaan konsentreer KragDag sterk op hernubare energie, volhoubare[...]

By Natasha Pansegrouw|14th September 2023|Categories: Artikels, Nuus|Tags: , , , , , |

El Tauro en Waarmaker Bonsmaras maak gereed vir hulle 2de produksieveiling

El Tauro en Waarmaker maak gereed vir hulle tweede produksieveiling wat die 22ste September te veilingskrale Kimberley plaasvind. Op aanbod is bulle tussen twee en drie jaar, asook ’n klomp kommersiele vroulike diere, in alle produksiestadiums. Agtergrond en geskiedenis oor El Tauro Bonsmarastoet Sedert 1994 boer dr. Terence en[...]

By Natasha Pansegrouw|11th September 2023|Categories: Artikels, Veilings|Tags: , , , , , |
0
Go to Top