20 Oktober 2023

Oos wes, tuis bes met Go West Tuli’s

Die Tuli is ‘n ekstensiewe veldbees wat goed aard op natuurlike veld. Die ras is alombekend vir hulle vroeë volwassenheid, uitstekende temperament en uitsonderlike moedereienskappe, alles eienskappe wat vir beestelers ’n volhoubare belegging beteken in hulle beeskudde. Kliek hier om meer te lees oor die veiling

By Natasha Pretorius|19th September 2023|Categories: |Tags: , , , , |

Oos wes, tuis bes met Go West Tuli’s

Go West Tuli’s maak gereed vir hulle 12de Go West Tuli veiling, die 20ste Oktober 2023. Wat presies is 'n Tuli, behalwe sag op die oog? Die Go West Tuli-groep se antwoord vloei soos heuning uit een mond: Doeltreffend en volhoubaar. Die Tuli is ’n eg Suider Afrikaanse, inheemse[...]

By Natasha Pretorius|19th September 2023|Categories: Artikels, Veilings|Tags: , , , , |
Go to Top